Lynette Beer
Lynette is globally renowned as motivator, human behaviour specialist, and developer of authentic human potential.
Her ultra-practical Four-Colour Temperament Model© primarily serves to empower people towards reaching their fullest potential and developing meaningful relationships, at a personal and professional level.
Lynette’s success and her positive impact on people have ensured international assignments on invitation – to New York, London and Dubai.
Currently Lynette serves as Board Member of the South-African Council of Business Women (SACBW) and acts as motivational speaker on DSTV KykNet Groot Ontbyt as well as Groot FM and Radio Kansel. In addition to her weekly blogs, she also contributes to Finesse magazine’s school of life. She is also the author of various books, with Lewe in Volkleur/Life in full Colour being the bestseller.
The bottom line of Lynette’s work can be summarised in a simple, but immensely powerful truth: That relationships are the Alpha and the Omega of humanity.
Lynette word wêreldwyd erken as motiveerder en kenner van menslike gedrag én ontsluiter van ware menslike potensiaal.
Lynette se ultra-praktiese Vierkleurige Temperamentmodel©, dien hoofsaaklik om mense te bemagtig, om hulle hoogste potensiaal te bereik en betekenisvolle verhoudings te ontwikkel, op persoonlike en professionele vlak.
Gebaseer op hierdie sukses en die impak wat sy maak op mense rondom haar, is sy al gevra om haar werk internasionaal aan te bied – in New York, Londen en Dubai.
Vandag dien Lynette as raadslid van die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW), lewer inspirerende praatjies op DSTV KykNET se Groot Ontbyt en op Groot FM- en Radio Kansel- radiostasies. Sy blog weekliks en lewer ook ‘n bydrae tot Finesse se skool van die lewe. Sy is ook skrywer van talle boeke waarvan Lewe in Volkleur/Live in Full Colour die top verkoper is.
Die essensie van Lynette se werk kan vervat word in ‘n eenvoudige, maar uiters kragtige waarheid: Dat verhoudings die alfa en omega van menswees is.
Lynette Beer
Lynette is globally renowned as motivator, human behaviour specialist, and developer...
Hui-mari Meyer
Hui-mari is happily married to Ockert and their three sons are their greatest blessing, each...
Testimonials